veediefstal
Misdaadsyfers: Veediefstal inligting ernstig bevraagteken
Die vrystelling van misdaadstatistieke deur die SAPD op 3 Maart 2017 aan die Portefeuljekomitee, is met groot geesdrif afgewag, aangesien dit die eerste keer in jare is dat misdaadstatistieke op ‘n kwartaallikse grondslag beskikbaar gestel word. Die grootste uitdaging verbonde aan hierdie statistieke is die feit dat slegs jaarlikse[...]
Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen NK en Vrystaat gestig
Die Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen die Noord-Kaap en Vrystaat het Donderdag, 2 Maart 2017, op Bloemfontein tot stand gekom. Die forum sal as die Gariep Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum bekend staan. Afgevaardigdes van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Vrystaat Landbou (die VKB/VL Veiligheidslessenaar), Agri Noord-Kaap (ANK), die SAPD Sigbare Polisiëring, Veediefstaleenhede, Georganiseerde[...]
Wreedheid by veediefstalvoorvalle onaanvaarbaar
Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum was die afgelope tyd by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe regoor die land betrokke en dit is duidelik dat die wreedheid wat by veediefstalvoorvalle betrokke is, heeltemal onaanvaarbaar is. En dit het ook ‘n duidelike impak op die ekonomie. Ander misdade soos renosterstropery is gereeld in die[...]
Help om veediewe se vlerke te knip
As elkeen sy deel bydra, kan veediefstal beveg word. Vrystaat Landbou het onlangs ’n beroep op hulle lede gedoen om aktief betrokke te raak by die bekamping van veediefstal. ’n Pamflet met praktiese raad is versprei. Die eerste stap is om in te skakel by die plaaswagstelsel in jou[...]
Boere: Meld tog veediefstalsake aan!
Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum (NVVK) was die afgelope tyd betrokke by baie vergaderings regoor die land en dit is duidelik dat die syfers oor die nie-aanmelding van veediefstalsake nie oordryf word nie. Daar is 'n groot toename in veediefstal, maar die syfers wys dit nie. Statistieke Suid-Afrika het aangedui dat[...]