Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum
Wreedheid by veediefstalvoorvalle onaanvaarbaar
Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum was die afgelope tyd by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe regoor die land betrokke en dit is duidelik dat die wreedheid wat by veediefstalvoorvalle betrokke is, heeltemal onaanvaarbaar is. En dit het ook ‘n duidelike impak op die ekonomie. Ander misdade soos renosterstropery is gereeld in die[...]