RPO Nuusbrief
Veediefstal slaan boere swaarder as wat die syfers wys
Volgens die RPO se Nuusbrief moet die ekonomiese impak van veediefstal met sorg bestudeer word omdat die waarde van die gesteelde vee op verskillende maniere verreken kan word. Dit is soms onduidelik of dieselfde prys per kop oor die tydperk in sulke berekeninge gebruik is en of dit volgens[...]