VrystaatLandbouApp
Vrystaat Landbou is nou ook op jou selfoon
Vrystaat Landbou (VL) het sy eie selfoontoepassing (VrystaatLandbouApp) ontwikkel vir beter lede-kommunikasie. Die toepassing sal inligting bevat wat ook op VL se webtuiste en sosiale media gedeel word. Dit sal ook gebruik word om belangrike kennisgewings vinnig na lede te stuur. Veiligheid is ‘n belangrike been van die VL-App.[...]