Free State Agriculture

Boer kritiek na aanval

Drie verdagtes word gesoek nadat die 28-jarige CJ Steyn Sondagaand omstreeks agtuur op die plaas Swartfontein tussen Warden en Verkykerskop aangeval is. Merwe Terreblanche, veiligheidskoördineerder by Verkykerskop, sê die verdagtes het moontlik toegang tot die huis gekry deur ’n venster. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting het die verdagtes[...]

Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen NK en Vrystaat gestig

Die Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum tussen die Noord-Kaap en Vrystaat het Donderdag, 2 Maart 2017, op Bloemfontein tot stand gekom. Die forum sal as die Gariep Interprovinsiale Veediefstal Voorkomingsforum bekend staan. Afgevaardigdes van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), Vrystaat Landbou (die VKB/VL Veiligheidslessenaar), Agri Noord-Kaap (ANK), die SAPD Sigbare Polisiëring, Veediefstaleenhede, Georganiseerde[...]

Georganiseerde landbou hét oplossings vir die grondvraagstuk

Uitlatings deur pres. Jacob Zuma en Gugile Nkwinti, minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, dat die regering oorweeg om grondhervorming te versnel deur grond sonder vergoeding te onteien, geniet Vrystaat Landbou (VL) se onverdeelde aandag. Die organisasie is van mening dat deelname aan hierdie debat nie vir diegene is[...]

By Specialist Writer|1st March 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Vrystaat Landbou se Jongboerkompetisie vier mondigwording

Die 21 ste Vrystaat Landbou (VL) Jongboer van die Jaar sal op 6 April 2017 in samewering met Standard Bank, in Bloemfontein aangekondig word. Op dieselfde dag vier VL se Jongboerkomitee hulle 32 ste bestaansjaar tydens hulle jaarlikse konferensie. Die tema van die 2017-konferensie is: Die Jongboer in die[...]

By Specialist Writer|20th February 2017|Categories: News|Tags: , |

Moorde op plase in die Vrystaat het afgeneem

Statistiek oor moorde en ernstige geweldsmisdade op plase in die Vrystaat, soos deur die VKB/VL Veiligheidslessenaar aangeteken vir die jaar tot dusver, dui ’n daling in moorde en aanvalle op plase aan. Vir Vrystaat Landbou (VL) en die VKB/VL Veiligheidslessenaar is elke moord ‘n moord te veel, en hulle[...]

0
Go to Top