grondkwessie
TLU SA reageer ook op grondkwessie:Onteieningsmosie is en bly diefstal
TLU SA se Uitvoerende Komitee beskou die besluit van die Nasionale Vergadering om die Grondwet moontlik te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, as suiwer diefstal en die begin van ‘n proses van nasionalisering van grond en eiendom. Die regering word gewaarsku dat hulle moet verwag dat[...]
Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie
In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: - Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige[...]