FSA
VL verwelkom verootmoedigingsgeleenthede
Dit is met groot dankbaarheid dat die bestuur van Vrystaat Landbou (VL) op 24 Maart 2017 die gebedsgeleentheid in dankbaarheid vir die reën oor groot dele van die land by NAMPO Park in Bothaville gaan bywoon. Na ’n droogte wat talle boere tot op die uiterste van hulle vermoëns[...]
VL praat oor die uitdagings in die landboubedryf
Vrystaat Landbou het in ‘n uitgebreide verklaring standpunt ingeneem oor ‘n aantal brandpunte wat tans druk bespreek word in die landboubedryf. Grond: Vrystaat Landbou verwerp en veroordeel uitsprake van politici en aktiviste, rakende onteiening sonder vergoeding en alle ander verwante uitsprake, want dit is onverantwoordelik. Dit weerspieël hoegenaamd nie[...]
Oorlewing van vee tydens die droogte
Deur Prof. HO de Waal, Universiteit van die Vrystaat Die seisoene het wel gedraai, maar kort voor Kersfees 2016 is groot dele van Suid-Afrika nog vasgevang in ‘n knellende droogte - die ergste wat hierdie veekundige in vier dekades gesien het. Koerante haal boere selfs aan “Droogte so erg,[...]
35 arrestasies aangeteken tydens blou/witlig operasie
’n Totaal van 35 arrestasies is aangeteken na ’n provinsiale blou/witlig operasie in die Vrystaat op 27 Oktober 2016. Tydens die operasie is 11 boetes ook uitgereik, en verskeie voorvalle van veediefstal en diefstal van koper kabel is in die Clocolan en Excelsior-distrikte voorkom. Boere van Vredefort het ook[...]
Veiligheidsberade skop in die Vrystaat af
Die eerste van ’n reeks veiligheidsberade wat die Polisie in samewerking met die VKB/VL Veiligheidslessenaar in die Vrystaat beplan, het op 21 September 2016 by Bobbiespark in Bloemfontein plaasgevind. Die berade word aangebied as deel van die Polisie en die lessenaar se pogings om landelike veiligheid in die provinsie[...]