Angus Buchan

Miljoene op hulle knieë vir die land

“Ons is vandag hier om saam te bid,” was die openingswoorde van die prediker, Angus Buchan, by Saterdag se byeenkoms net buite Bloemfontein op die plaas Wilde Als. “Die enigste manier wat ons hierdie stryd kan veg is op ons knieë.” Die byeenkoms, It’s Time, was ‘n nasionale gebedsbyeenkoms[...]

VL verwelkom verootmoedigingsgeleenthede

Dit is met groot dankbaarheid dat die bestuur van Vrystaat Landbou (VL) op 24 Maart 2017 die gebedsgeleentheid in dankbaarheid vir die reën oor groot dele van die land by NAMPO Park in Bothaville gaan bywoon. Na ’n droogte wat talle boere tot op die uiterste van hulle vermoëns[...]

By Specialist Writer|22nd March 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top