FSA

Veediewe loop hulle rieme styf in die Vrystaat

Altesaam elf veediewe is in die Vrystaat aangekeer nadat hulle op heterdaad deur plaaswagte en/of die Polisie betrap is. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is ses verdagtes verlede week in twee voorvalle in die Edenville-distrik aangekeer. In die eerste voorval is drie verdagtes aangekeer terwyl hulle drie skape[...]

By Specialist Writer|20th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Twee plaasaanvalle in die Vrystaat binne ure

Niemand is ernstig beseer in twee plaasaanvalle wat vroegoggend in die Vrystaat plaasgevind het nie. Vrystaat Landbou (VL) is dankbaar om te meld dat in beide gevalle die boere se paraatheid bygedra het daartoe dat die plaaswagstelsels vinnig geaktiveer is, en talle boere is tans saam met die SAPD[...]

By Specialist Writer|14th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |

Sowat 1400 boere en Polisiebeamptes beveg misdaad saam

Tydens die vierde wit/bloulig operasie wat hierdie jaar in die Vrystaat gehou is, het 367 Polisiebeamptes en 1 032 boere die landelike gebiede van die provinsie gepatrolleer as deel van misdaadvoorkoming. Landbouers se patrollies het op 30 Augustus 2016 met behulp van 647 voertuie geskied, terwyl 173 voertuie deur[...]

By Specialist Writer|2nd September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Ken jy die Veediefstalwet?

Die VKB/VL Veiligheidslessenaar het in hulle Nuusflitse berig oor boetelyste wat opgedateer is en in sommige gevalle wesenlike boetes wat voorgeskryf word vir oortreding van die wet. Boere is gewaarsku om seker te maak hulle neem kennis en verstaan die implikasies. Diere moet na behore gebrandmerk word en dokumentasie[...]

By Specialist Writer|31st August 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Boer met water, nie graan nie!

Deur Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou in Vrystaat Landbou Sê HOE LYK REËNVALTOESTANDE VIR DIE KOMENDE SEISOEN? Die El Niño-verskynsel van die afgelope seisoen het al verdwyn. Teen middel Junie 2016, was die meeste van die Niño-gebiede se oppervlaktemperature alreeds rondom neutraal of selfs effens negatief.[...]

By Benine Ackermann|2nd August 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top