FSA

Boere moet paraat wees langs Lesothogrens

Binne ’n kwessie van vier dae het twee plaasaanvalle in die Clocolan-distrik voorgekom. Die eerste voorval het Sondagaand, 17 Julie 2016, op die plaas Blydskap plaasgevind. Carl du Randt, sy vrou Lydia, en hulle agtjarige seun, Carl jnr, is deur vier mans ingewag toe hulle omstreeks 18:00 by die[...]

By Benine Ackermann|25th July 2016|Categories: News|Tags: , , |

Besering aan diens: Elke voorval moet elektronies geregistreer word

Die Departement van Arbeid het in 2014 ’n aanlyn-diens bekendgestel waar ongevalle en/of beserings aan diens aangemeld, geregistreer en gemonitor word. Vrystaat Landbou (VL) het onlangs klagtes ontvang dat boere by hospitale weggewys word sou hulle daar opdaag weens ’n noodgeval aangaande ’n besering aan diens. Volgens die Ongevallekommissaris[...]

By Benine Ackermann|31st May 2016|Categories: News|Tags: , , |

Gholfdag gehou om geld vir Veiligheidslessenaar in te samel

Die landboumaatskappy, VKB, het ‘n gholfdag aangebied om geld vir veiligheid in die Vrystaat in te samel. Altesaam is ’n bedrag van R320 000 vir die VKB/VL se Veiligheidslessenaar ingevorder. Die ondersteuning van VKB aan die Veiligheidslessenaar is baie waardevol, sê Vrystaat Landbou (VL).  “Sonder hierdie befondsing sou die VKB/VL[...]

By Benine Ackermann|18th April 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top