beserings aan diens
Besering aan diens: Elke voorval moet elektronies geregistreer word
Die Departement van Arbeid het in 2014 ’n aanlyn-diens bekendgestel waar ongevalle en/of beserings aan diens aangemeld, geregistreer en gemonitor word. Vrystaat Landbou (VL) het onlangs klagtes ontvang dat boere by hospitale weggewys word sou hulle daar opdaag weens ’n noodgeval aangaande ’n besering aan diens. Volgens die Ongevallekommissaris[...]