FSA

Vrystaat benodig dringend hulp

Boere in die Vrystaat benodig baie dringend 994 671 ton voer, sê Vrystaat Landbou. Dit blyk uit Vrystaat Landbou se tweede droogte-opname waaraan 600 boere deelgeneem het.Hierdie deelname het ook aangedui dat 66% van die boere finansiering benodig om te oorleef. Die 600 boere het gesinne wat hulle aan[...]

By Benine Ackermann|22nd January 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top