presisie boerdery

VIDEO: Slimmer Boerdery Begin by Jou Grond | SGS NviroCrop

Van die graanlande van Koringberg in die Swartland wys SGS NviroCrop hoe presisieboerdery werklik wins kan transformeer. Met gevorderde grondklassifikasie, deeglike chemiese ontledings, NDVI-satellietbeelde en blaarontledings kry boere ’n duidelike, data-gedrewe prentjie van elke hektaar se potensiaal. SGS NviroCrop versamel betroubare plaasdata en omskep dit in praktiese, uitvoerbare aanbevelings.[...]

Valtra-trekkers is perfek vir presisieboerdery, wys Val Boeredag

Vatra is bekend vir sy sterkte, krag en robuuste bouvorm. Geen wonder dat Suid-Afrikaanse boere hierdie trekkers so aantreklik vind nie. Wynn Dedwith, uitvoerende hoof van Valtrac, gesels oor die twee trekkers wat die maatskappy by die onlangse Val-boeredag gedemonstreer het. Die BH-154 het 'n 6-spoed meganiese ratkas en[...]

By Specialist Writer|24th July 2023|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top