droogtebestuur
Droogtebestuur: Red jou veld 3: Grasveld
Weidingsbestuur tydens en veral na ՚n droogte soos wat tans oral in die land ervaar word, kan help om te verseker dat jou veld na die droogte herstel. Dit geld vir alle tipes weiveld. Ken Coetzee van Conservation Management Services in George in die Suid-Kaap, verduidelik in sy boek[...]
Droogtebestuur: Red jou veld 2 – Nama en Sukkulente Karoo
Weidingsbestuur tydens en veral na ’n droogte soos wat tans wydverspreid voorkom kan jou veld help om uiteindelik te herstel – en dit kan jou boerdery maak of breek. Ken Coetzee van Conservation Management Services in George in die Suid-Kaap, verduidelik in sy boek Caring for Natural Rangelands (2023)[...]
Droogtebestuur deel 1: Red jou veld – ruigteveld
Die lekkerste lekker vir ՚n boer is om te sien hoe sy diere aan geil, gesonde weiding smul. Maar niks maak so seer as om diere te sien honger ly nie. Weidingsbestuur tydens en veral na ՚n droogte soos wat tans wydverspreid voorkom kan jou veld help om uiteindelik[...]
Boer saam met die natuur- werkswinkel reeks
Hierdie opleiding moedig roofdier konflik verligting en boerdery bestuursmetodes aan wat die natuur beskerm en produktiwiteit verhoog. 8 Maart Holistiese Droogtebestuur 19 April Holistiese Predasiebestuur
Slim droogtebestuur vir veeboere
Wil jy droogtes beter oorleef? Dan is die boek SLIM DROOGTEBESTUUR VIR VEEBOERE (SMART DROUGHT MANAGEMENT FOR LIVESTOCK FARMERS) net vir jou. Die outeur, dr Louis du Pisani, wil met hierdie boek veeboere motiveer en leer om anders te begin dink deur vir toekomstige droogtes te beplan, sodat dit[...]