red jou veld
Droogtebestuur: Red jou veld 3: Grasveld
Weidingsbestuur tydens en veral na ՚n droogte soos wat tans oral in die land ervaar word, kan help om te verseker dat jou veld na die droogte herstel. Dit geld vir alle tipes weiveld. Ken Coetzee van Conservation Management Services in George in die Suid-Kaap, verduidelik in sy boek[...]