Karoo

Lamb Champs kondig vennootskap aan met Karoolam-konsortium vir komende kompetisie in Graaff-Reinet

Lamb Champs is verheug om ’n nuwe vennootskap met die Karoolam-konsortium aan te kondig vir die komende Karoo Lamb Champs-kompetisie, wat op 14 Desember in Graaff-Reinet plaasvind. Hierdie vennootskap is ’n enorme mylpaal vir Lamb Champs, aangesien dit nog ’n element van egtheid aan die oorsprong (geografiese aanduiding (GI))[...]

By Spesialisskrywer|6th November 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Droogtebestuur: Red jou veld 2 – Nama en Sukkulente Karoo

Weidingsbestuur tydens en veral na ’n droogte soos wat tans wydverspreid voorkom kan jou veld help om uiteindelik te herstel – en dit kan jou boerdery maak of breek. Ken Coetzee van Conservation Management Services in George in die Suid-Kaap, verduidelik in sy boek Caring for Natural Rangelands (2023)[...]

By Tisha Steyn|23rd July 2024|Categories: Artikels, SA294-hulpbronbestuur|Tags: , , , , |

Jongooiklubs hou interskoukompetisie in die Karoo

“Merino-boere in Suid-Afrika moet weet dat dit ’n voorreg is om in hierdie stadium in die wolbedryf te wees.” So sê Louis de Beer, besturende direkteur van Cape Wools. Dit is juis hierdie gesogte posisie van wolboere wat Diederik Vermeulen, NWKV-bestuurslid, skaap- en beesboer, laat besluit het om die[...]

By Benine Ackermann|10th August 2016|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , , |
0
Go to Top