interskoukompetisie

Bo-Karoo-boere ding mee vir die beste jongooiklub

“Hierdie jaar se interskou tussen jongooiklubs gaan nog meer suksesvol wees as verlede jaar,” sê Diederik Vermeulen, koördineerder van die interskoukompetisie. Die dag word beplan vir Vrydag, 21 Julie 2017 op Diederik se plaas Vrede in die Phillipstown-distrik. Daar was groot verbasing toe daar verlede jaar meer as 400[...]

Jongooiklubs hou interskoukompetisie in die Karoo

“Merino-boere in Suid-Afrika moet weet dat dit ’n voorreg is om in hierdie stadium in die wolbedryf te wees.” So sê Louis de Beer, besturende direkteur van Cape Wools. Dit is juis hierdie gesogte posisie van wolboere wat Diederik Vermeulen, NWKV-bestuurslid, skaap- en beesboer, laat besluit het om die[...]

By Benine Ackermann|10th August 2016|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , , |
0
Go to Top