karoolam
Lamb Champs kondig vennootskap aan met Karoolam-konsortium vir komende kompetisie in Graaff-Reinet
Lamb Champs is verheug om ’n nuwe vennootskap met die Karoolam-konsortium aan te kondig vir die komende Karoo Lamb Champs-kompetisie, wat op 14 Desember in Graaff-Reinet plaasvind. Hierdie vennootskap is ’n enorme mylpaal vir Lamb Champs, aangesien dit nog ’n element van egtheid aan die oorsprong (geografiese aanduiding (GI))[...]
Karoolam kry nuwe status
Karoolam sal voortaan beskermde status geniet nadat dit deur die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling as geografiese indikator (GI) geregistreer is. In Suid-Afrika geniet rooibos reeds hierdie status. Dit beteken dat boere wat hulle skaap- of lamsvleis as Karoolam wil bemark aan ՚n stel reëls moet voldoen[...]