natuurskoon
Droogtebestuur: Red jou veld 2 – Nama en Sukkulente Karoo
Weidingsbestuur tydens en veral na ’n droogte soos wat tans wydverspreid voorkom kan jou veld help om uiteindelik te herstel – en dit kan jou boerdery maak of breek. Ken Coetzee van Conservation Management Services in George in die Suid-Kaap, verduidelik in sy boek Caring for Natural Rangelands (2023)[...]