landboutoestande
Vrystaat Landbou bekommerd oor huidige landboutoestande
“Bid asb. saam met ons boere vir reën!” sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). Wilken het by die 20 Streekverteenwoordigers van VL regoor die Vrystaat dieselfde boodskap gehoor, in die saai gebiede: “Die mielies en soja’s wat net begin opkom kry baie swaar, as dit nie in[...]
Klimaat- en Landboutoestande
deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting• Daar is nog reën moontlik vir die Somerreënvalgebied tot ten minste die middel van Mei.• La Nina-toestande duur voort.• Koeler toestande met ligte reën moontlik vir die Weskaap vir April en eerste deel van Mei. Huidige[...]
Wintergraan landboutoestande
WES-KAAP Die Wes-Kaap het die afgelope week, ‘n paar baie warm dae met hoë temperature gehad wat verliese op opbrengste verhoog het. Ondergemiddelde opbrengste word vir alle wintergraangewasse in die Wes-Kaap verwag. SWARTLAND Die jaar tot hede was baie wisselvallig. Baie hoë temperature wek groot kommer aangesien die koring[...]