wintergraan

Nuwe vrywillige wintergraanheffing ingestel

‘n Alternatiewe trust vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings – die Suid-Afrikaanse Wintergraan-bedryfstrust (SAWCIT) – is deur die bedryf in plek gestel nadat die Nasionale Landboubemarkingsraad nie die bedryf se aansoek vir die voortsetting van die statutêre heffing wou aanbeveel nie. Dit volg nadat georganiseerde landbou moes ingryp in[...]

By Specialist Writer|16th September 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wintergraan landboutoestande

WES-KAAP Die Wes-Kaap het die afgelope week, ‘n paar baie warm dae met hoë temperature gehad wat verliese op opbrengste verhoog het. Ondergemiddelde opbrengste word vir alle wintergraangewasse in die Wes-Kaap verwag. SWARTLAND Die jaar tot hede was baie wisselvallig. Baie hoë temperature wek groot kommer aangesien die koring[...]

By Specialist Writer|25th September 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top