Vrystaat Landbou
Vrystaat boere raadop oor toenemende mieliediefstal
Boere in die Vrystaat is raadop met die toenemende diefstal van mielies wat in verskeie dele van die provinsie voorkom. Rudi Jansen van Vuuren, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) in die Allanridge/ Odendaalsrus-area, sê dat daar in hul area beslis ’n toename is in die tipe diefstal in vergelyking[...]
Taakspanne aangewys om paaie uitdagings te ondersoek na VL versoek
“Vrystaatse boere moet steeds self opdok vir basiese herstelwerk aan paaie en selfs betaling van skraper-operateurs, aangesien daar niks van die beloofde verbeterings gerealiseer het nie," sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). “Boere se frustrasievlakke styg steeds omdat hulle geen van die beloofde verbeterings in die plattelandse[...]
Sal Vrystaat paaie herstel wees voor die komende reënseisoen?
Vrystaat Landbou (VL), is versigtig optimisties oor die onlangse aankondiging deur mnr William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, dat ‘miljoene bewillig is vir die herstel van gehawende paaie in die Vrystaat’. Francois Wilken, president van VL, sê dat die organisasie al verskeie kere met die LUR[...]
VL ondersteun die maatreëls om Bek-en-klouseer te beheer
“Indien die bek-en-klouseer uitbraak in die Vrystaat en ander provinsies nie bestry kan word nie, staan die Vrystaat en land voor die verwoesting van ons kommersiële veebedryf,” meen Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou. Dit sal gepaardgaan met die vernietiging van die uitvoer potensiaal van ons wol- en rooivleis[...]
Leë etenstafels: Die rooi vlae
As boere nie meer kommersieel kos kan produseer nie, sal die 70% van ons bevolking wat verstedelik is, die harde werklikheid van 'n leë etenstafel in die gesig staar. Stedelike verbruikers maak staat op voedsel van supermarkte of spaza-winkels, en supermarkte en spaza-winkels kry hul voorraad van voedselverwerkers/landboubesighede wat[...]