Vrystaat paaie

Sal Vrystaat paaie herstel wees voor die komende reënseisoen?

Vrystaat Landbou (VL), is versigtig optimisties oor die onlangse aankondiging deur mnr William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, dat ‘miljoene bewillig is vir die herstel van gehawende paaie in die Vrystaat’. Francois Wilken, president van VL, sê dat die organisasie al verskeie kere met die LUR[...]

By Specialist Writer|11th October 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

Moeg vir paaie wat verval

Moeg vir swak diens en vervalle paaie! Dit is waarom boere in die Allanridge-omgewing vanoggend, 10 Mei 2022, die S-86 met bakkies en sleepwaens blokkeer het om hul misnoeë met die departement vanpaaie te demonstreer weens die departement van paaie se onvermoë om die R-30-pad te herstel. Die R-30-pad[...]

By Specialist Writer|10th May 2022|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaat verloor R45,2miljoen aan padtoelaes te midde van pad krisis

Te midde van die toenemende agteruitgang van die Vrystaatse pad-infrastruktuur, is 'n toekenning van ’n R45,2 miljoen paaie instandhoudingstoelaag van die nasionale tesourie gestaak. Dié besluit is om onbekende redes deur die Minister van Finansies op 25 Februarie geneem. Volgens Tesourie kennisgewing No. 1794 is hierdie fondse geherallokeer aan[...]

By Specialist Writer|3rd March 2022|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top