Vrystaat Landbou

VL Jongboer van die Jaar-wenner wil werknemers en medeboere bemagtig

Passie vir sy boerdery en diere, toewyding en goeie verhoudings met sy werknemers en medeboere is waarop Vrystaat Landbou se nuwe Jongboer van die Jaar se boerdery geskoei is. Jaco Burger (34) van Wepener is op 7 April as Vrystaat Landbou se 26ste Jongboer van die Jaar aangewys. Burger[...]

By Specialist Writer|8th April 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

Heilbron-boere versoek beter polisiëring infrastruktuur om veediefstal aan te spreek

Boere in die Heilbron en omliggende gebiede meen hulle is totaal uitgelewer aan veediefstal. Dié inligting het aan die lig gekom tydens ʼn vergadering op 24 Maart 2022 in Heilbron waar Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) met boere in die Heilbron en omliggende gebiede vergader[...]

By Specialist Writer|31st March 2022|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Weerstand teen korrupsie, swak dienslewering en onteiening is nodig

“Bied weerstand teen korrupsie, swak dienslewering en dreigende onteiening van bates deur beheer te neem van jou onmiddellike omgewing en omstandighede”. Dit was die boodskap van Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, aan landbouers tydens die organisasie se virtuele kongres in Bloemfontein. Die Kwazulu-Natal onluste, verbrokkelende infrastruktuur, onveilige omgewings[...]

By Specialist Writer|23rd September 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

67 000ha en meer as 2 000 diere in Suid-Vrystaat brande vernietig

16 Julie 2021 Volgens die voorlopige data wat tot dusver ontvang is, is meer as 67 000 ha weiveld en duisende diere tydens die verwoestende brand wat Maandag 12 Julie in die suidelike Vrystaat voorgekom het, vernietig. Volgens Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), het die organisasie 'n[...]

By Specialist Writer|19th July 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Vlak 4 inperking kan tot leemte in polisiëring in landelike gebiede lei

Artikel voorsien 2 Julie 2021 Die aankondiging van vlak 4 Covid regulasies deur die regering, wat insluit padblokkades om Gauteng wat onder andere deur SAPD Veiligheidskoördineerders beman moet word, kan moontlik tot ‘n leemte in polisiëring in landelike gebiede lei. Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO)[...]

By Specialist Writer|2nd July 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top