Vrystaat Landbou
VL vra vir Covid inentings vir die landbousektor
Artikel voorsien 28 Junie 2021 Aangesien die landbousektor as 'n noodsaaklike diens wat voedselsekerheid aan die land bied bevoorreg was om voort te gaan tydens vorige inperkings, het die onlangse golf van die nuwe Delta-variant ’n baie groter invloed op die landbousektor gehad as die vorige variante. Vrystaat Landbou[...]
Vuurwapenbeheer-wysigingswetsontwerp: Openbare deelname e-posse word nie gelewer nie.
"Ons lede en ondersteuners se stemme sal gehoor word en indien nodig sal Vrystaat Landbou (VL) persoonlik kommentaar lewer op die wysigingswetsontwerp op vuurwapens." Dit was die reaksie van die president van Vrystaat Landbou, mnr. Francois Wilken, nadat dit aan die lig gekom het dat die e-posadres wat vir[...]
VL ondersteun Nersa in opponering van Eskom-hofaansoek
Vrystaat Landbou (VL) het in ‘n verklaring gesê dat hulle die nasionale energiereguleerder, Nersa, se mediaverklaring van 10 Mei 2021 ten volle ondersteun. In die verklaring versoek Nersa dat alle belanghebbendes hulle steun om die hof se hersiende aansoek teen te staan. “Ons is van mening dat die hofbeslissing[...]
VL waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat
Boere hoop vir nog drie weke grasie tydperk teen die winterkoue, sodat gesaaides droog genoeg kan word om te oes. Ryp het die afgelope drie oggende in die laagliggende dele van veral die Suid-Vrystaat voorgekom. Volgens Johan Fourie, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL), het nag temperature in laagliggende dele[...]
VL Jongboer van die Jaar wenner ‘n ware ‘gentleman’
Harde werk, aandag aan detail en ’n sterk geloof is die pilare waarop Vrystaat Landbou se nuwe Jongboer van die Jaar sy boerdery onderneming bou. Doug Osler (39) van die plaas Fourieshoek in die Fouriesburg-area, is 13 April 2021, as Vrystaat Landbou se 25ste Jongboer van die Jaar aangewys.[...]