vuurwapens
Vuurwapenbeheer-wysigingswetsontwerp: Openbare deelname e-posse word nie gelewer nie.
"Ons lede en ondersteuners se stemme sal gehoor word en indien nodig sal Vrystaat Landbou (VL) persoonlik kommentaar lewer op die wysigingswetsontwerp op vuurwapens." Dit was die reaksie van die president van Vrystaat Landbou, mnr. Francois Wilken, nadat dit aan die lig gekom het dat die e-posadres wat vir[...]
Tyd raak min om onwettige vuurwapens in te handig
Daar is min werkdae oor vir vuurwapeneienaars om onwettige vuurwapens in hulle besit aan die SAPD te oorhandig. Die amnestie wat op 31 Januarie 2021 eindig, bied ook ‘n geleentheid om vuurwapens waarvan die lisensies verval het, in te handig terwyl die eienaars vir nuwe lisensies kan aansoek doen.[...]