SA Jagters
Tyd raak min om onwettige vuurwapens in te handig
Daar is min werkdae oor vir vuurwapeneienaars om onwettige vuurwapens in hulle besit aan die SAPD te oorhandig. Die amnestie wat op 31 Januarie 2021 eindig, bied ook ‘n geleentheid om vuurwapens waarvan die lisensies verval het, in te handig terwyl die eienaars vir nuwe lisensies kan aansoek doen.[...]
SAPD wil ou groen vuurwapenlisensies ongeldig verklaar
Die staatsprokureur het SA Jagters op 8 September 2020 skriftelik in kennis gestel dat hulle voorneme is om die hofinterdik van Junie 2009, wat die ou groen vuurwapenlisensies geldig gehou het, te herroep. Die staatsprokureur is van mening dat vuurwapeneienaars met ou groen lisensies meer as genoeg geleentheid gehad[...]
Jongste beperkings op jag hou bedreiging in vir menselewens en bewaring
Die jongste wysigings in die Covid-19 beperkings ten opsigte van die biodiversiteitsektor wat die Minister van Omgewing, Bosbou en Visserye, Barbara Creecy, op 28 Julie 2020 gepubliseer het, hou verreikende negatiewe gevolge in vir landelike gemeenskappe wat afhanklik is van die wildlewe-ekonomie vir oorlewing. Wildvermindering en verbruikersjag (die wettige[...]
Internasionale sportskuts ding mee by wêreldkampioenskap in die Vrystaat
Die wêreld se beste sportskuts neem op 25 en 26 Oktober 2019, deel aan die International Gallery Rifle Federation se tweejaarlikse Wêreldkampioenskap by die Excalibur-skietbaan, naby Welkom in die Vrystaat. Sowat 50 skuts van Ierland, Engeland, Australië, Duitsland en Suid-Afrika neem individueel en in spanverband deel in elf verskillende[...]