wêreldkampioenskap
Bulle oefen hard vir wêreldkampioenskap
Die Hoër Landbouskool Oakdale se 560 kg-toutrekspan is besig met voorbereidings om vanjaar weer aan die Wêreldkampioenskap in Europa deel te neem. Die span het verlede jaar vir die tweede jaar agtereenvolgens met die louere weggestap toe hulle in Switserland in die kategorie vir Junior Mans deelgeneem het. In[...]
Internasionale sportskuts ding mee by wêreldkampioenskap in die Vrystaat
Die wêreld se beste sportskuts neem op 25 en 26 Oktober 2019, deel aan die International Gallery Rifle Federation se tweejaarlikse Wêreldkampioenskap by die Excalibur-skietbaan, naby Welkom in die Vrystaat. Sowat 50 skuts van Ierland, Engeland, Australië, Duitsland en Suid-Afrika neem individueel en in spanverband deel in elf verskillende[...]