SA Jagters en Wildbewaringsvereniging

Jongste beperkings op jag hou bedreiging in vir menselewens en bewaring

Die jongste wysigings in die Covid-19 beperkings ten opsigte van die biodiversiteitsektor wat die Minister van Omgewing, Bosbou en Visserye, Barbara Creecy, op 28 Julie 2020 gepubliseer het, hou verreikende negatiewe gevolge in vir landelike gemeenskappe wat afhanklik is van die wildlewe-ekonomie vir oorlewing. Wildvermindering en verbruikersjag (die wettige[...]

By Specialist Writer|31st July 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top