Vrystaat Landbou

VL vra meer polisie taakspanne in Vrystaat

Die polisie taakspan wat na die moord op Brendin Horner in die Bethlehem Beheerkamer se bedieningsgebied saamgestel is, vergader gereeld. Dié taakspan, wat op versoek van georganiseerde landbou asook die boerderygemeenskap in die area saamgestel is en wat uit verskeie afdelings van die SAPD bestaan, fokus hoofsaaklik op polisie[...]

By Specialist Writer|13th April 2021|Categories: Nuus|Tags: |

Ouditeur-generaal verslag bevestig VS probleme in polisie, paaie en vervoer departement

Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Die swak toestand van paaie in die Vrystaat was ’n sentrale besprekingstema van Vrystaat Landbou (VL) se onlangse distriksvergaderings wat regoor die provinsie aangebied is.[...]

By Specialist Writer|7th April 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

Polisieman aangekeer oor veediefstal

’n Waarnemende polisie stasiebevelvoerder en sy makker, ’n voorheen veroordeelde veedief, het gister in die Frankfort-hof op aanklag van veediefstal verskyn. Die mans is Maandag op heterdaad betrap waar hulle vyf skape op die plaas van Danie Muller gesteel het. Deon van der Watt, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL)[...]

By Specialist Writer|25th March 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Vrystaat Landbou steun Ficksburg-protes vir beter paaie

Ficksburg se gemeenskapsforum, Sechaba sa Ficksburg, het alle roetes deur Ficksburg sedert 06:00vm op Woensdag, 17 Maart 2021 gesluit. Hulle sal die aksie handhaaf totdat hulle ’n bevredigende antwoord van die regering ontvang op hul brief, gerig aan die Premier van die Vrystaat, me. Sisi Ntombela. Die brief, wat[...]

By Specialist Writer|18th March 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top