Jongboer van die Jaar
Naboomspruit se Opperman is TLU SA se Jongboer van die Jaar
Daniël Opperman van Naboomspruit is as TLU SA se Jongboer van die Jaar aangewys. Die wenner van die 2022-kompetisie is by die jaarlikse TLU SA kongres bekend gemaak. “Dit was besonders moeilik om vanjaar se wenner aan te wys. Elke jongboer wat ingeskryf het, kon gewen het. Dit is hoe hoog[...]
Ian Cunningham: Agri-Wes-Kaap se Santam Jongboer van die Jaar
Ian Cunningham (37) boer met sagtevrugte en wyndruiwe in Elgin en Villiersdorp. Hy is aangewys as Agri Wes-Kaap se Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2022. Hierdie jong boer is gekweek Ian het grootgeword in die Ixopo-distrik van KwaZulu-Natal waar sy stiefpa met hout, aartappels en vleisbeeste geboer[...]
Toyota SA/Agri SA se Jongboer van die Jaar-wenner
Die wenner van die gesogte Toyota SA/Agri SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie is Donderdag, 18 November, tydens ‘n galadinee in Johannesburg aangewys. Gerhard Bruwer (40) van die plaas Genade Boerdery in die Douglasdistrik in die Noord-Kaap, het dié eer ingepalm. Sy gediversifiseerde boerdery vertakkings sluit ondermeer in mielies,[...]
VL Jongboer finaliste glo in toekoms van landbou in SA
Die vyf finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar kompetisie glo almal dat daar ’n toekoms vir landbou in Suid-Afrika is, mits jy bereid is om hard te werk en die uitdagings te trotseer. Volgens prof Pieter Fourie, sameroeper van die beoordelaars en Hoof van die[...]
Henna du Plessis aangewys as TLU SA / Old Mutual Insure Agri / Manitou / Mahindra-Jongboer van die Jaar
'n Groenteboer van die Koedoesrand distrik by Maasstroom in Limpopo het tydens TLU SA se jaarlikse Kongresdinee weggestap met ‘n oorsese reis na Frankryk en ‘n ruim kontantprys. Henna du Plessis het sewe ander finaliste van regoor die land uitgestof toe hy op 18 September as die TLU SA /[...]