Jongboer van die Jaar 2019
Henna du Plessis aangewys as TLU SA / Old Mutual Insure Agri / Manitou / Mahindra-Jongboer van die Jaar
'n Groenteboer van die Koedoesrand distrik by Maasstroom in Limpopo het tydens TLU SA se jaarlikse Kongresdinee weggestap met ‘n oorsese reis na Frankryk en ‘n ruim kontantprys. Henna du Plessis het sewe ander finaliste van regoor die land uitgestof toe hy op 18 September as die TLU SA /[...]