VL Jongboer finaliste
Vrystaat Landbou Jongboer finaliste positief oor landbou in SA
ʼn Graan, vark- en skaapboer ding vanjaar mee om die titel as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar. Le Roux Erasmus (29 jaar) van Hoopstad, Hennie Venter (29 jaar) van Theunissen en Jaco Burger (34 jaar) van Wepener is die finaliste in die kompetisie wat reeds vir die[...]
VL Jongboer finaliste glo in toekoms van landbou in SA
Die vyf finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar kompetisie glo almal dat daar ’n toekoms vir landbou in Suid-Afrika is, mits jy bereid is om hard te werk en die uitdagings te trotseer. Volgens prof Pieter Fourie, sameroeper van die beoordelaars en Hoof van die[...]