Vrystaat Landbou
VL gaan publiek se standpunte ook verteenwoordig oor OSV
Vrystaat Landbou het vandag ʼn brief aan die hoofswepe van verteenwoordigende politieke partye in die parlement gestuur in ʼn poging om elke parlementslid te herinner aan sy belofte en taak om die land en sy mense te dien. Die organisasie beklemtoon dat parlementslede die Onteieningwetsontwerp met deursigtigheid en wysheid[...]
Stel eise in teen swak paaie en verliese
Gemeenskapslede van regoor die Vrystaat is woedend na aanleiding van die soveelste motorongeluk op die R103 tussen Warden en Vrede waarin ʼn jong onderwyser en twee vragmotor insittendes verlede week Vrydag oorlede is. “Die regering se arrogante en ongeërgde houding kan nie meer geduld word nie. Hoeveel lewensverliese moet[...]
Vrystaat gemeenskappe ervaar toename in misdaadgolf
Die Vrystaat het die meeste plaasaanvalle van al die provinsies in die onlangse derde kwartaal misdaadstatistieke van 2020-2021 gehad, ʼn toename van 53,85%. Die Vrystaat het ʼn toename van 14,1% in moord voorval en 39,2% in poging tot moord voorval gedurende dieselfde tydperk gehad. Die moord en poging tot[...]
Laaste kans om skriftelike voorleggings te maak om duur onteiening te stop
Vrystaat Landbou (VL) doen 'n beroep op alle Suid-Afrikaners om hul voorlegging oor die wetsontwerp op onteiening van die Parlement wat hierdie Sondag, 28 Februarie 2021, eindig in te dien. Dit is die einde van die skriftelike voorleggingsproses oor 'n beleid wat, indien dit gepromulgeer word, langdurige negatiewe gevolge[...]
VL betreur Koffiefontein-skietery waarin boere, polisielid dood is
Vrystaat Landbou (VL) betreur die tragiese voorval waarin twee boere en ’n polisieman op 10 Januarie 2019 naby Koffiefontein dood en ’n ander polisieman gewond is. Hy betreur ook die soort optrede waar ’n boer verantwoordelik is vir die dood van ’n mede-boer, asook ’n polisiebeampte. Só sê Tommie[...]