NERSA

NERSA-ondersoek bevestig AgriSA se bekommernisse oor elektrisiteitstariefhervormings

AgriSA verwelkom die publikasie van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se Konsep Markondersoekverslag oor vaste koste en Eskom se Kleinhandeltariefplan (RTP). Die bevindings bevestig die kommer wat AgriSA deurgaans geopper het, naamlik dat onlangse tariefhervormings 'n oneweredige en onbillike impak op die landbousektor het. Die ondersoek kom tot[...]

By Spesialisskrywer|26th June 2026|Categories: Nuus|Tags: , |

NERSA kondig onbekostigbare ESKOM tariefverhoging aan te midde van energiekrisis

Te midde van hoogs onbetroubare dienslewering is ESKOM toegelaat om hulle tariewe vanaf 1 April met 18.65% te verhoog en ’n verdere 12.74% volgende jaar! “Die verhogings is hoogs onbekostigbaar en kom op blatante plundery neer” meen Kempen Nel, besproeiingsboer en voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Kommersiële sake[...]

By Specialist Writer|13th January 2023|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top