Williston
Regering swyg terwyl AfriForum en Saai nóg droogtehulp stuur
AfriForum en Saai (Suider-Afrika Agri-Inisiatief) het die afgelope week ingetree om boere van die Noord-Kaap met droogtehulp te help nadat die regering nog nie hulp aan boere in die Williston-omgewing verskaf het nie. Die burgerregteorganisasie se Williston-tak, tesame met Saai, het 10 ton voer geskenk om die plaaslike gemeenskap[...]
Noodrit om diere te red eindig in tragedie vir boer
15 Januarie 2019 het met goeie nuus in die droogte vir Eduard Le Roux, ‘n Karooboer begin. Hy het ‘n voerskenking vir sy skape ontvang en moes net ry om dit te gaan aflaai. Op pad plaas toe het sy 1997 2.5 Isuzu-bakkie egter saam met die sleepwa vol[...]