weer
Koue temperature word verwag in die eerste week van Julie
La Nina-toestande duur voort maar daar is tekens van verswakking. Daar word verwag dat dit kortstondig sal herleef vanaf Oktober tot Desember voordat dit gaan verdwyn voor die winter van 2023. Die Indiese Oseaan sal ook na verwagting in ‘n gunstige staat wees om La Nina te ondersteun in[...]
90% kans vir ‘n La Nina-verskynsel
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Dit is nou meer as 90% seker dat ‘n La Nina-verskynsel gaan heers tot ten minste Maart 2022. Die intensiteit lyk ook ten minste matig tot matig/sterk. Reënvalvooruitsigte is gunstig vir die eerste deel van die somer oor[...]
Klimaatverslag: Groot kans vir La Nina-verskynsel
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige Die waarskynlikheid dat ՚n La Nina-verskynsel gaan ontwikkel het verhoog na ongeveer 80% en dit behoort vanaf Oktober 2021 tot Maart 2022 te heers. Reënvalvooruitsigte is gunstig vir die eerste deel van die somer oor die oostelike dele en meer na die[...]
Nog reën verwag vir einde Maart/April
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Minder reën het voorgekom oor veral die sentrale tot westelike dele van die somerreënvalgebied sedert die middel van Februarie maar daar word verwag dat toestande vir reën weer gaan verbeter teen die einde van Maart en begin April. [...]
Moontlike La Nina-toestande verwag
Deur Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Die winter van 2020 het steeds redelik intens voortgeduur in September en rypskades het voorgekom. Ondergemiddelde temperature is steeds moontlik tot einde Oktober maar verdere ryp word nie verwag nie. La Nina en gunstige see-oppervlaktemperature in die[...]