voedingstowwe
AECI Plant Health staan reg om die boer te help om die maksimum uit hulle gewasse te kry
Net soos mense het landbou gewasse die regte voedingstowwe en sorg nodig om sterk en gesond te groei. AECI Plant Health fokus daarop om jou gewasse te laat floreer! Chad Minnaar van AECI Plant Health is deel van die tegniese span by die maatskappy. Sy fokus is op demonstrasie-[...]
Aanvulling van die regte voedingstowwe in die winter
Deur Alina Taute, Yara Animal Nutrition Met die nat seisoen wat einde se kant toe staan, raak weidings meer volwasse en neem die kwaliteit daarvan af.Ā Vir die handhawing van optimale gesondheid en diereproduksie is dit nodig om die voedingstowwe wat die weiding nie meer kan verskaf nie, aan[...]