Green LIQ Plus

VIDEO: Voed jou gewasse met ELIM se Green LIQ Plus

Hannes Bruwer van Genade Boerdery buite Hopetown vertel dat hy lank gesoek het na iets spesifieks om in sy gewasse (koring, uie, ertjies en springmielies) te gebruik wat energie gee vir die plante en goeie wortelmassa het vir voedingstofopname. Kyk die video vir meer inligting oor hoekom Elim se[...]

By Spesialisskrywer|31st October 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top