VIDEO: Voed jou gewasse met ELIM se Green LIQ Plus

OFFLINE 01 – (Project Name).00_01_42_24.Still001reg
Hannes Bruwer van Genade Boerdery buite Hopetown vertel dat hy lank gesoek het na iets spesifieks om in sy gewasse (koring, uie, ertjies en springmielies) te gebruik wat energie gee vir die plante en goeie wortelmassa het vir voedingstofopname.
Kyk die video vir meer inligting oor hoekom Elim se Green Liquid Plus die geskikte produk is.