somerreënval
‘n La Nina-verskynsel lyk positief vir die somerreënval-streke
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Die reënval wat tot op hede in die Wes-Kaap voorgekom het, was beter as wat verwag is. Die ontwikkeling van ‘n La Nina-verskynsel, gekombineer met ‘n negatiewe Indiese Oseaan Dipool (IOD) is baie positief vir somerreënval. 1. Huidige[...]
Dit lyk positief vir reën
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou El Nino is steeds teenwoordig maar daar is sterker aanduidings dat dit na meer neutrale see oppervlaktemperature kan verander as ‘n ruk gelede. Dit is positief vir reënval in die mid- tot laatsomer van die Somerreënvalgebied. Gunstige reënvaltoestande vir die Winterreënvalgebied kan[...]