El Niño

Dit lyk positief vir reën

Deur Johan van den Berg, Santam Landbou El Nino is steeds teenwoordig maar daar is sterker aanduidings dat dit na meer neutrale see oppervlaktemperature kan verander as ‘n ruk gelede. Dit is positief vir reënval in die mid- tot laatsomer van die Somerreënvalgebied. Gunstige reënvaltoestande vir die Winterreënvalgebied kan[...]

By Specialist Writer|18th July 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |

Reёnvooruitsigte het baie verbeter vir somerreёnvalgebied

Deur Johan van den Berg van Santam Landbou Die vooruitsigte vir reën het baie verbeter vir die grootste deel van die somerreënvalgebied vir die komende weke. Dit sal die risiko vir die voorkoms van vroeë ryp verlaag maar die risiko dat voldoende groeitemperature nie gaan voorkom nie verhoog vir[...]

Klimaat- en weertoestande vir 2019: Reën of El Nino?

Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die onsekerheid oor reënval vir die res van die somer bly voortduur. Dit kan wissel tussen rampdroogte (1991/92) tot vloede (1987/88). Vroeë ryp is ‘n groot risiko vir die mielie-oes, veral in die Noordwes Vrystaat. Huidige toestande Reën het voorgekom oor die[...]

By Specialist Writer|22nd January 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top