weervoorspellings
Die jongste weervoorspelling
Na die goeie reën sedert die begin van Februarie 2019 lyk dit asof droër toestande weer kan volg vir die laaste deel van Februarie en eerste week van Maart oor die sentrale, westelike en suidelike dele van die land asook Namibië maar swaar neerslae is moontlik oor die noordoostelike[...]