weer

Nog reën vir Februarie en Maart verwag

Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS), Santam Landbou Die huidige La Nina-verskynsel het nou volwassenheid bereik maar sal by La Nina vlakke bly tot April 2021. Langer termynvooruitsigte vir die Somerreënvalgebied is nog positief vir verdere reën in veral die tweede deel van Februarie[...]

By Specialist Writer|25th January 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Een van die koudste winters in die afgelope 20 jaar: Meer reën word verwag in die somerseisoen

“Ons is beslis naby aan die natter siklus met ‘n La Nina in die 2020/2021-seisoen asook die Indiese oseaan wat gunstig is,” sê Johan van den Berg van Santam Landbou. Die landbouskrywers het ‘n webinar gehad waar hy meer vertel het oor 2020 se weerneigings. Hy sê dat ons[...]

By Benine Ackermann|17th September 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Reёnvooruitsigte het baie verbeter vir somerreёnvalgebied

Deur Johan van den Berg van Santam Landbou Die vooruitsigte vir reën het baie verbeter vir die grootste deel van die somerreënvalgebied vir die komende weke. Dit sal die risiko vir die voorkoms van vroeë ryp verlaag maar die risiko dat voldoende groeitemperature nie gaan voorkom nie verhoog vir[...]

0
Go to Top