reënval
Reënval is moontlik oor die droogtegeteisterde gebiede van die Noord- en Oos-Kaap
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou 1. Huidige toestande Gemiddelde tot bo-gemiddelde reënneerslae het voorgekom sedert Desember 2019 oor groot gedeeltes van die Somerreënvalgebied. Die reën het ook uitgebrei na gedeeltes van die Oos-Kaap en aangrensende gedeeltes van die Noord- en Wes-Kaap maar daar is nog groot gedeeltes[...]
Minder as 50% van die gemiddelde reënval het voorgekom in dele van die land in die 2018/19-seisoen
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die toestande vir wintergrane het verswak in die Wes-Kaap na ‘n redelike goeie begin van die produksieseisoen. September is die mees kritiese maand vir wintergraanproduksie as gevolg van die sensitiwiteit van groeistadiums en die hoë verdampingsaanvraag van water as gevolg van warmer[...]