weersomstandighede
Ryp en koue in die lente verwag
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Agricultural Meteorology) Opsomming La Nina het redelik sterk herontwikkel in die eerste deel van Augustus tot redelike sterk vlakke vir hierdie tyd van die jaar. Die word verwag dat La Nina-toestande sal voortduur tot ongeveer Desember/Januarie voordat dit gaan verswak[...]
Minder as 50% van die gemiddelde reënval het voorgekom in dele van die land in die 2018/19-seisoen
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die toestande vir wintergrane het verswak in die Wes-Kaap na ‘n redelike goeie begin van die produksieseisoen. September is die mees kritiese maand vir wintergraanproduksie as gevolg van die sensitiwiteit van groeistadiums en die hoë verdampingsaanvraag van water as gevolg van warmer[...]