Droogte
VKB Skenk voer ter waarde van R1-miljoen
Groot dele van Suid-Afrika gaan tans gebuk onder intense droogtetoestande. Behalwe vir graanareas wat hierdeur geraak word, is daar dele in ons land wat so erg deur die droogte geaffekteer word dat daar diere op ‘n daaglikse basis vrek weens ‘n gebrek aan kos en water. Gegewe die bostaande[...]
Noodrit om diere te red eindig in tragedie vir boer
15 Januarie 2019 het met goeie nuus in die droogte vir Eduard Le Roux, ‘n Karooboer begin. Hy het ‘n voerskenking vir sy skape ontvang en moes net ry om dit te gaan aflaai. Op pad plaas toe het sy 1997 2.5 Isuzu-bakkie egter saam met die sleepwa vol[...]
Droogte-opname: Ernstige krisistoestande in landelike gebiede
Voedselsekerheid is ’n moeilik bekombare voorreg – wat maklik weens die voortslepende droogte verlore kan gaan. Agri SA sal belanghebbendes saambring om boere en plaaswerkers in droogte geteisterde gebiede te ondersteun. Stygende voedselpryse, wanvoeding en voedsel-ongelykheid wag vir ons indien daar nie nou iets gedoen word nie. Bedryfsorganisasies is[...]
Maak voorsiening vir droogtes
Geskryf deur: Dr. Kobus Swart, PhD; Pr. Sci. Nat, Dierevoeding. (kobus@mixcure.co.za), www.mixcure.co.za Wat kan ons uit huidige droogte leer wat ons slimmer en meer voorbereid maak vir die volgende een wat kom? Die natuurverskynsel van droogte kom siklies en gereeld in Suid-Afrika voor en kan verwag en dus voor[...]
Strydenburg se vroeё Kersgeskenk
Boere by ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap, Strydenburg, wat ook erg onder die droogte gebuk gaan, het net voor Kersfees weer bietjie hoop gekry om aan te gaan. Caring Daisies het met Strydenburg se veiligheidsgroep in kontak getree oor hulle droogtetoestand en daar is 10 vragmotors na hulle[...]