voerskenking
VKB Skenk voer ter waarde van R1-miljoen
Groot dele van Suid-Afrika gaan tans gebuk onder intense droogtetoestande. Behalwe vir graanareas wat hierdeur geraak word, is daar dele in ons land wat so erg deur die droogte geaffekteer word dat daar diere op ‘n daaglikse basis vrek weens ‘n gebrek aan kos en water. Gegewe die bostaande[...]