droogtehulp
Nuus: Droogte: Hoe pas boere aan?
deur Tisha Steyn Die droogte en aanpassings wat sowat veertig boere in die Karoo gemaak het om dit te oorleef het op die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWGA) se algemene jaarvergadering in Gqeberha (Port Elizabeth) onder die loep gekom. Dr Beatrice Conradie van die Universiteit van Kaapstad was die gasspreker en[...]
Droogtehulp op pad na Hertzogville
Dankie aan Scania-vragmotors wat altyd die boere bystaan. Om ook by te dra tot droogtehulp:FNB Tjekrekening: 6272 1858 522, takkode: 250655, FNB Swift Code: FIRNZAJJ, verwysing: Naam en Van
Droogtehulp steeds krities nodig
Die droogtetoestande in meeste dele van die land het steeds ‘n erge impak op die volhoubaarheid van baie plase. Boere in die Noord-, Wes-, Oos-Kaap en Limpopo gaan steeds onder die voortslepende droogte gebuk. Agri SA doen opnuut ‘n beroep op Suid-Afrikaners om tot Agri SA se droogterampfonds by[...]