byvoeding

Winsgewende skaapboerdery deel 22: Hoe hoër die voedingspeil, hoe hoër die reproduksietempo

Baie boere vra die vraag of voeding ‘n invloed het op die reproduksietempo van ooie, en die antwoord is sonder twyfel ja! Meer as 70% van 'n ooikudde se reproduksietempo word deur voeding bepaal. Waar ‘n skaapvertakking ‘n teelkudde insluit, is die winsgewendheid grootliks afhanklik van die handhawing van[...]

Nuus: Droogte: Hoe pas boere aan?

deur Tisha Steyn Die droogte en aanpassings wat sowat veertig boere in die Karoo gemaak het om dit te oorleef het op die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWGA) se algemene jaarvergadering in Gqeberha (Port Elizabeth) onder die loep gekom. Dr Beatrice Conradie van die Universiteit van Kaapstad was die gasspreker en[...]

By Specialist Writer|11th July 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Winsgewende skaapboedery deel 5: Kondisiebepaling — ‘n nuttige bestuurshulpmiddel

Kondisiebepaling is ՚n nuttige bestuurshulpmiddel vir enige skaapboer. Dit is ՚n baie praktiese en gerieflike metode om te bepaal wanneer ՚n skaap byvoeding nodig het. Die gereelde monitering van kondisie- en massa-veranderinge help om byvoedingskoste te minimaliseer en verseker terselfdertyd dat optimale diereprestasie behaal word. Nodigheid van byvoeding Die[...]

0
Go to Top